WINDHOEK SHOW 2007 RESULTS
Four breeders participated with a total of 28 cattle.
Aurora Braunvieh – Lourens Le Grange
Charity Braunvieh – Len de Jager
Delkoms Braunvieh – Danie Delport
Die Rante Braunvieh – Junior Versfeld
Group of Three
1st Die Rante – Junior Versfeld
2nd Delkoms – Danie Delport
Sire Progeny Group of Four (2 Bulls 2 Females, progeny of 1 sire)
1st Die Rante – Junior Versfeld
2nd Aurora – Lourens Le Grange
Calf & Reserve Champion Heifer
Champ – Aurora Charlize
Res Champ – Aurora Calista
Junior & Res Junior Champion Cow or Heifer
Champ – Die Rante Tilla
Res Champ - Aurora Martie
Senior & Res Senior Champion Cow
Champ - Die Rante Babsie
Res Champ - Delkoms Uzo
Breed & Res Breed Champion Cow or Heifer
Champ - Die Rante Babsie
Res Champ - Die Rante Tilla
Calf & Reserve Champion Bull
Champ – Delkoms Zorrow
Res Champ – Die Rante
Junior & Res Junior Champion Bull
Champ - Aurora Dollar
Res Champ - Delkoms Wollie
Senior & Res Senior Champion Bull
Champ - Christopher Nampo
Res Champ - Die Rante Tron
Breed & Res Breed Champion Bull
Champ - Christopher Nampo
Res Champ - Die Rante Tron
Slaughter Ox Competition
Champion Carcass Windhoek – Delkoms
Braunvieh/Brahman cross
Dressing % - 60,8%
Live weight - 490,6 kg
Cold weight - 290,7 kg
Windhoek Show Auction
Four Bulls was offered on the auction. Record price for Namibian Braunvieh Bull
Delkoms Wollie – Res Junior Champion Bull
Born: 2005/01/08
Age: 32 months
Sold for N$46,000.00
Buyer: Local Breeder, Nicky Botha
Delkoms Willy
Born: 2003/11/10
Age: 46 months
Sold for N$30,000.00
Buyer: Local Commercial Farmer
Die Rante Rex Faro
Born: 2004/11/02
Age: 35 months
Sold for N$23,000.00
Buyer: Local Commercial Farmer
Delkoms Bull
Born: 2004/06/16
Age: 39 months
Sold for N$18,000.00
Buyer: Local Commercial Farmer
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Gobabis Skou 2007
Twee Telers het hier hul diere vertoon naamlik:
Aurora Braunvieh Stoet en
Die Rante Braunvieh Stoet
Uitslae:
Vroulike Diere
Kalf Kampioen: Aurora Braunvieh Stoet
Reserwe Kalf Kampioen: Aurora Braunvieh Stoet
Junior Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Reserwe Junior Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Senior Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Reserwe Braunvieh Stoet: Die Rante Braunvieh Stoet
Ras Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Reserwe Ras Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Manlike Diere
Kalf Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Reserwe Kalf Kampioen: Aurora Braunvieh Stoet
Junioer Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Reserwe Junior Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Senior Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Reserwe Senior Kampioen: Aurora Braunvieh Stoet
Ras Kampioen: Die Rante Braunvieh Stoet
Reserwe Ras Kampioen: Aurora Braunvieh Stoet
Interras Kompetisie:
Groep van 5 - Braunvieh
Groep van 3 - Braunvieh
Beste paar - Braunvieh
Senior Kampioen Koei - Braunvieh
Senior Kampioen Bul - Braunvieh
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Braunvieh Promosie Dag Inligting:
• Omatjene Navorsing stasie
Die navorsing wat by Omatjene gedoen is en steeds gedoen word, het wyd bekendheid verwerf. Dit lewer daarom ‘n baie belangrike bydrae om die produksie stelsels in die ekstensiewe boerdery gebiede beter te verstaan en om sodoende daarop te kan verbeter.
In die huidige reeks proewe word onder andere, Braunvieh bulle in terminale kruisings op koeie van ander rasse gebruik, waaronder inheemse Sanga beeste.
Na gesprekvoering tussen die navorsingstasie en die telersgenootskap, het die Braunvieh Telers genootskap dit dus goed gedink om 2 bulle vir die komende teelseisoen aan die navorsingstasie beskikbaar te stel.
Op die foto hiernaas verskyn Mnr Lenn de Jager (Braunvieh teller) saam met Mnr Wolfie von Wielligh (Omatjene). ‘n Tweede bul sal deur Mnr Danie Delport beskikbaar gestel word.
Na afloop van die teelseisoen, en nadat die bulle vir alle geslagsiektes getoets is, word dit dan weer aan die Telers terug oorhandig.
• Besluite van Telers / Braunvieh – die pad vorentoe
Na afloop van die onlangse Promosie dag en kursus, het die Braunvieh telers besluit om ‘n gesamentlike Fase D toets op ‘n sentrale plek, vir jong bulle te doen. Dit sal die unieke geleentheid bied waar elke teler ten minste 5 van sy jong bulle kan laat toets, onder dieselfde omstandighede vir elke bul.
Die verwagting is dat die identifikasie van die beste genetiese materiaal hierdeur ‘n aansienlike hupstoot sal kry. |