Braunvieh SA www.braunviehsa.co.za
Stephanie vd Walt Anandie Braunvieh Cell: 081 124 6252 Steinhauser
Bennie Coetzer aan die woord tydens die beoorde- laarskursus vir telers
Boere hou lekker boeredag op 25 Mei 2005
Jaco Labuchagne van Voermeester vertel die boere van lekmengsels.
Boere luister aandagtig na wenk deur Bennie Coetzer van Braunvieh SA
Oud en jonk het die kursus bygewoon.
So lag ‘n man wat die Namibiese rekord prys vir sy bul ontvang het, nl. N$46,000
Dit noem ons komunikasie!
Die Havengas besig om Manfred en sy vrou te oorreed om as nuwe telers aan te sluit.
Len de Jager middel, vermaak gaste .
Mev Delport & Rix gesels lekker.